Kleingroepe

SEL

Fantasties, as jy tot hier gekom het, beteken dit jy wil in ‘n selgroep wees!

Die beste plek om te begin is om jou eie kleingroep te stig. So kry ‘n paar pelle, reël ‘n tyd. Die materiaal is beskikbaar.

Volg die link daarvoor.

Vir meer navrae kontak die kerkkantoor 018 299 2592/Corneil 076 290 9577

kandelaarselgroepe@gmail.com

Kolossense reeks